Sunday, May 10, 2009

vir Arden

(my ongebore kleinkind)

'n sagte ouma
wil ek vir jou wees -
een
met 'n skoot wat oorloop
van liefde

2 comments:

Marilese Makeup said...

Hulle se daar is niks lekkerder as om "ouma" te wees nie, ek kan nie wag dat jy nou jou eie klein liefie ding het nie, jyt al so lank ons almal sin getroetel. xx

izak w janse van rensburg said...

:) !!!