Monday, May 11, 2009

Dis jy!

ek knoop my vas aan jou liefde
rits my toe in die knus daarvan
wikkel my styf teen jou lyf
en voel die rus en genot van
'n namiddagson wat om my vou

No comments: