Friday, May 7, 2010

grepe uit 'n jaar

die kleur van lente lê in blomme
somer s'n hang in die lug
herfs breek in blare
en winter (g)ryp na 'n verbeeldingsvlug

2 comments:

Elizabeth Kendall said...

So pragtig!

Annelie said...

Dankie Elizabeth! Ek het die seker 2 jaar gelede geskryf, intussen amper niks... sal maar weer eendag my hand aan pen sit!