Wednesday, April 28, 2010

Stellenboschberge

wolke wattebol wit oor die kruin
pluim na benede en
sprei in die stil skadu's
aan die voete van die ou growwe grote

1 comment:

Hannes@Home said...

Ek lees jou nuwe versies en geniet die vrede wat ek met jou deel.