gehang:
jy het ál die rope
in fact!
dis actually r-e-k
verdomp, ken jy nie grense nie?
onder druk:
sal ek sê-skryf-vra
#%^&$!
is jy nóg nie tevrede nie?
[mense lees blykbaar my blog en ek weet nog nie hoe om hom dig te hou, so nou vra ek: asseblief, vriende en familie, die is nie gemik op jou, want sien... as dit vir jou bedoel was en ek dit vir jou wou sê, sou ek dit mos gedoen het, direk, dan het ek dit aan jou opgedra, of dit sommer reguit na jou ge-pos, ge-epos of ge-sms, ek mixit nie]
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment