Saturday, May 10, 2008

'n briefie vir pa

op/vir moedersdag

pa
al wat ma vra:
wys net 'seblief lief vir ha'

pa
wees tog lief vir ma
dis al wat ons kinders ook ma' vra

so, dan
dankie pa

1 comment:

izak w janse van rensburg said...

hy doen.

volkome doen hy,
in diepe dankbaarheid.
terwyl hy besig is
om bittersag
so rustig
weg te
sweef.

&

soms
frons hy.
asof hy wonder
waar al die liefde
vandaan kom.

maar ek vermoed
hy weet, vir seker.

steeds.