Tuesday, August 11, 2009

as wense waar word

helderblink verskiet 'n ster
plof dowwer
dof
dood

hierdie nag het nie 'n wens gebaar
die wens was altyd daar

moet 'n wens
om waar te word
stérf?

No comments: