woorde warrel in die wind
ons gryp
en ryg dit in
staan
v-e-r-s-t-o-m
dat blaarstringe droog en verskillend
werklik nog soos verse ook kan lyk
ons gryp
en ryg dit in
staan
v-e-r-s-t-o-m
dat blaarstringe droog en verskillend
werklik nog soos verse ook kan lyk
No comments:
Post a Comment