Tuesday, August 18, 2009

as ons verskil, so what?

jy sê ons is eenders
ons is anders dink ek

ek gee om
jy nie 'n duit.

maar frankly my dear
het ek nou aangestap
al selfs verby die punt: van die dubbel nie

No comments: