Friday, October 9, 2009

hoe sê mens agterna jammer oor donderweer, hoe tel jy reëndruppels op?

daar's wolke in jou oë
skerwe van verweer

tussen ons lê alweer 'n paar woorde

my bliksemse tong
het ek nie gekeer

1 comment:

Anonymous said...

Dit kon net so wel ek gewees het. My tong het dieselfde probleem.S