meeste woorde dra nie kappies nie
hul kom liewer openlik en naak
sonder veel leestekens
nie getik, ge-cross of ge-dot
even kursief of bold nie
hulle kom straight soos dit hoort
en eerbaar
soos troubeloftes
meeste woorde verlang na jou
maar ek die meeste, steeds
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment