Friday, February 5, 2010

kaleidoskoop van hoop

om die om-en-om-spel te speel
te darteldraai

in die kleurekolk
te kring te styg
tevrede te hyg
te tolk

dis JY!
my kaleidoskoop van hoop

No comments: