Thursday, September 20, 2007

klein monoloog van die moeë rug

bukkend
moet ek steeds
bykans stukkend
gekromskarnier
roer rondom
rouwerwels
wat grom en kou en grom

[herhaal 77 / baie meer maal]

2 comments:

izak w janse van rensburg said...

ouch.
dorsalgie.
of is dit metafories vir swaardra aan sorge ook ?
mooi ge-be-skryf

Anonymous said...

inderdaad ouch!
en om hom so baie kere te herhaal voel ampers net TE erg.....eina seer!!
baie goed geskryf!