oestyd moet jy kom
en my kom pluk
Woorde het my nog altyd gefassineer. Hulle het hul eie manier – soms werk hul gladdebek saam, soms moet ék harder werk, soms hol hul weg, soms maak hul my wakker in die nag en moet ek eers aandag gee, voor ek verder rus kan kry! Van my versies is oor dinge wat ek regtig self beleef, van hulle het ek ervaar deur mense na aan my, party dink ek uit of verbeel my sowaar ek weet, baie ander ontwyk my nog. Ek deel my versies graag met jou en sal jou kommentaar waardeer...
4 comments:
'n mooie oor potensiaal.
oor volbringing.oor dalk,
eendag.en oor hoe dit dan sal wees.
eendag lank,lank gelede het ek 'n aanhaling gelees wat iemand anders weer aangehal het (soos dit maar met aanhalings gaan): "a goal without a plan is just a wish"
mag al jou wense dan ook bepalend deur God se raadsplan so heeltemal waar word.
x (tot die mag infinitum)-
daar is nie 'n horisontale 8 op my sleutelbord nie.
hi, Annelie, ek het lank laas hier op jou blog kom kyk en sien ek het uitgemis!
jy is alweer op 'n 'role'sien ek,
bly om dit te sien!
Ek geniet jou blog altyd, dis soms net moeilik om van Wordpress af hier in te kom en kommentaar te los.
nou nog bondiger maar steeds alles-seggend !
Post a Comment