Monday, March 31, 2008

ad infinitum

so lief sal ek jou hê
tot dan

[by gebrek aan 'n 8 wat plat wil lê. hierdie is dan nou maar in ag woorde gesê]

5 comments:

izak w janse van rensburg said...

mooi! weer so "short & sweet".
is dit dus die begin of die voortsetting van my sus se veelbesproke & veelseggende "one liners" ?

Annelie said...

hehehe boeta
ek probeer my woorde tel!!
hierdie een is getrigger deur jou agt wat op sy sy moes lê, en ek gedink het sy woorde naam "oneindig" is heel te obvious...toe skryf ek maar net 8 woorde neer, en toe word dit maar die ad infinitum.
en hier sou mens nou kon sê, vir die rekord, het ek veel meer besproke geraak as enigiemand anners.....so dis seker nie (om jou te antwoord ;) )

Annelie said...

o ja en ek wou sowaar ook nog jou mening vra....kan mens dit 'n gedig noem?

izak w janse van rensburg said...

o ja, 'n gedig is dit wel. 'n gedig weerspreek nie noodwendig altyd hom/haar-self nie.

Anonymous said...

tot in alle ewigheid,... dis mos die mooiste woorde wat op enig oor kan val...