Thursday, March 6, 2008

met my mond

ek rol
jou naam
en jy
rond

s m u l
en
s l u k

weet
ek gaan
niks en nul
nooit
ooit
vergeet

5 comments:

Annelie said...

die blogger wil nie my woorde sit waar ek hulle los... ek sal aanhou probeer tot ek dit regkry!! die "en jy" en die "weet" moet indented staan. Ai tog!

Anonymous said...

Annelie,
gebruik 'n html editor soos "pagebreeze" waarin jy jou verse tik.

"copy en paste" dan die "code" in blogger.

(Jammer vir die engels, maar ek ken nie die afrikaanse beskrywings nie...)

izak w janse van rensburg said...

'n onthou(ding)gediggie

Hannes@Home said...

Jy dig al beter en beter

Anonymous said...

'n mooi onthou stukkie...