Wednesday, March 12, 2008

vreugdevers


kyk!

hier’s gul blomme

wat hardop, geel en oopbek lag

3 comments:

izak w janse van rensburg said...

visueel treffend ! in die gedig was die vreugde voor die blomme daar. die blomme het dus maar net die vreugde kom bevestig.

Annelie said...

dis amper soos die hoender en die eier... soms weet ek ook nie waar was die begin regtig nie ;)
maar ek ken die Oorsprong wel,
en dis after-all al wat tel

Anonymous said...

Pragtig