Friday, February 19, 2010

is dit wat dit meen om een te word?

waarom, wil jy weet
waarom, wonder ek ook nou

ons sit beide met ons hande in die hare
dis half deurmekaar so
ineengestringel

No comments: