Friday, February 5, 2010

nog 'n klein liefievers vir jou

in klein letters
sonder self
standige
naamwoorde
met net genoeg lees
tekens
en ander klanke
so wil ek lief bly vir jou
so altyd
soos nou

No comments: