dat ek my verbeel het
jou aarde draai om my son
dat ek vergeet het
geen tyd staan stil
net bedoel het
om die maan en die sterre te bring
nie wis
watter planete daar alles is
help in die ruim
g'n heel en al
niks
hier brand geen intensie meer
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
4 comments:
Ek kyk net of dit werk - comment klaar gestuur - smaail
Die gedig sê geweldig baie met baie min woorde. Dis sonder pretensie maar tog met pragtige beelde. Ek hou baie van wat jy gedoen het
Sonder die son is die aarde koud. Jy skryf sulke mooi goed
aan Hannes my vriend: welkom hier! ek waardeer jou insette, erg!!
aan my man Hannes (@home!): ek verbeel my nie. ek weet, ons deel 'n stukkie hemel hier op aarde. knus in God se Liefde en Genade. dis kosbaar, 'n voorreg. dankie x
Post a Comment