Monday, March 22, 2010

troos

God weet
wat gaan hier aan.
ek nie.

2 comments:

xxx said...

Eendag sal ons verstaan
Om dadelik te weet, pas dalk nie in by GOD se planne vir ons nie
Sterkte
Ek onthou jou as altyd glimlaggend
Ek onthou jou as altyd vriendelik en opreg
Margie

Annelie said...

Margie! wat 'n heerlike verrassing om jou mooie kommentaar hier te kry! Baie dankie, en ek hoop jy kom lees weer, dat jy my kan laat weet hoe kontak ek jou, sal so graag wil, na al die baie jare!! My e-pos adres is annelie@burg.co.za, hoop waarlik ons kan kontak maak!
Annelie