Monday, February 1, 2016

dis dan die einde, stamel sy

die donker dans skugter skadu's
slinger die droom droewig
tot in verdriet tot in sand

dis dan die einde
stamel sy


No comments: