Monday, April 14, 2008

maagdelik

en my lyf?
my lyf
lê steeds heelhuids
jou hande vol

1 comment:

izak w janse van rensburg said...

mooi versie

mag dit dan altyd so wees en bly