toe val God's Lig
op [hier]die onderwerp:
WEET jy hoe dit voel
as diepe dankbaarheid jou oorspoel?
[níks gebeur toevallig nie]
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Woorde het my nog altyd gefassineer. Hulle het hul eie manier – soms werk hul gladdebek saam, soms moet ék harder werk, soms hol hul weg, soms maak hul my wakker in die nag en moet ek eers aandag gee, voor ek verder rus kan kry! Van my versies is oor dinge wat ek regtig self beleef, van hulle het ek ervaar deur mense na aan my, party dink ek uit of verbeel my sowaar ek weet, baie ander ontwyk my nog. Ek deel my versies graag met jou en sal jou kommentaar waardeer...
3 comments:
slaak 'n sug
van ver lig
ting
?
Oulike woordspelery met die titel, of is dit nou spasiespelery.
Ek het so twee bloginskrywings gedoen oor Toeval en toe besluit om dit liewer te los. Partykeer gebeur dinge, sommer net klein dingetjies en mens wonde hoooeee kom dit nou so?
Goed, nou is ek amptelik in die war - weet nie hoe ek op hierdie blaai gekom het nie, iets lyk selle en iets nie....
anyway, hou baie baie van die min woorde wat so baie se en van jou woordspeling met die titel veral - die oomblik van insig.
Post a Comment