Friday, November 13, 2009

dit is nie 'n ongelukkige dag, al is dit 'n maand later, op die 13de, 'n vrydag

dit was die 13de
omtrent 13h
dit was

en nou
die klank van verlang
kleur van mis

'n kers wat brand
en so baie onthou

2 comments:

Anonymous said...

(0)
ekt te lanklaas hier kom lees
xxE

Stephan said...

Ek less nou eers en verstaan. Stephan