Tuesday, November 17, 2009

wolke word opnuut gebore

die son fel
gehurk by die poel
die wind stil
net die klein vissies wat so woel

drome swem luglangs in

No comments: