Sunday, June 3, 2007

die dinge wat ons doen, hoe sterk is ek?

niks was soos die eerste keer
niks gaan wees soos die laaste maal
so doen ons dan maar weer

en kom ons om
so kom ons om
... cheers!!

cheers! tot die selle sillie slag
ons sal leer
wie die laaste lekkerte lag

"so cheers on ... and
even or uneven
and bottomless even
... I can drink to that!!"

[and this is NOT a drinking song!]

5 comments:

izak w janse van rensburg said...

and is this an old drinking song or what? ke sera sera dat die skuim so spat...
ekskuus voor ek weggedra raak net dan dit - soos jy kan sien het ek die ene geniet !
....lekker trek jou gladdebek....

Anonymous said...

bottoms up! lat hy val waar hy wil!
to this one I'll remain standing for it deserves a toast.!
staan sterk en dan nie vergeet van die die woorde: brannewyn het nie brieke nie!?
dis goed dis lekker dis great!gooi daar nog so paar soos die....

Anonymous said...

nie hiervan gehou nie: doelbewuste poging om alliterasie te gebruik. Werk nie vir my nie, jammer

Anonymous said...

ek moet net ek moet net ek moet net.Sê: vir die wat graag so naamloos praat (dis darem half mooi dat wie jy ookal is toe ook so amper jammer sê omdat jy toe klaarblyklik nie van hierdie stukkie hou nie) en dis seker ook okay dat jy agter 'n naamlose gesiggie bly. dus sal ek weer my kommentaar kom herhaal, gooi nog so paar soos die Annelie, daar is sommiges van ons wat geniet om hul dors in jou woord talent te kom verdrink....CHEERS nog 'n keer! en in my dronkenskap weet ek het ek wel die dieper boodskap hier raak gelees.....

Annelie said...

ek wil net gou weer kom dankie sê:
Izak, toe werk ek die drinking song op my eie-eie verwerking hier in, ta!

Eozi, ek oorweeg steeds die insit van die brannewyn se brieke, sommer heel aan die begin, so met die intrapslag, maar die staande ovasie kan ek net dankie voor sê, dit kan ek nie self insit, so bitter baie dankie daarvoor ook.

Anoniem, is reg, almal hoef nie hiervan te hou nie, en dis rerig ok, dit hoef nie vir jou te werk nie. Dit het gewerk vir my, maar ek weet dit was nie 'n doelbewuste poging nie, so ek vat dit as 'n kompliment dat jy dit raakgesien het. Dankie weer: ta! ta! ta!