jou oog kon nie lieg
die leuen verder dra
jou oog het gebieg
my jou stryd aangekla
ek roepskree: bukbok
jy gillag: stipstop
daar wapper die hol
oor 'n kyk wat wou lol
en ons spotkring die end
iemand roepskree weer: bokbok!
iemand gillag nog: stopstop!!
fluit-fluit die storie is nou uit
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
1 comment:
interessante gedig moeilik om te plaas hoeveel vingers daar op die lyf geloop is in die sosiaal onbekende kring ....
Post a Comment