Wednesday, June 13, 2007

katalisator, jy

ontplof
my uit

ontlont
my groef

ontgin my myn

ontwaak
my lot

ontsien
my niks

2 comments:

Anonymous said...

3 woorde per strofe,elk met sterk boodskap in homself,het my paar keer die stuk oor laat lees en elke keer bring die titel alles mooi bymekaar vir die geheel van 'n boodskap wat my laat sê: wees dankbaar vir hierdie persoon wie die afleier is,hy( jy ) is die regte persoon vir jou!

izak w janse van rensburg said...

om met sulke bondige woordspel sovel chemiese gelatenheid in te kon sit en soveel driftige oorgawe daaruit te kon haal maak hiervan een groot meesterstuk !