Thursday, July 9, 2009

as oë praat ;)

die fyn voutjies om my oë
is nie foute nie:
dis spoortjies van leef
wat jy kan volg
en saam met my lag
of sommer net smile

dis beter as die plooi om sommige monde

1 comment:

izak w janse van rensburg said...

die laaste paar is baie mooi intieme verse wat ek vermoed daar nog baie van is waar dit vandaan kom.