Sunday, July 5, 2009

mondwagte

uit my mond
het jy die woorde gehaal
ongesê
in jou hand laat lê

as sulke woorde val
splinter hoop
en bloei net daar dood

want bloed het nie remme nie

No comments: