Sunday, July 19, 2009

'n huishennetjie

ek tel jou sokkies weer
met 'n glimlag
op

ek loop nie agter jou aan

kyk! ek skrop net
ons nes

2 comments:

Hannes@Home said...

Ek sal jou voete druk in ons nessie

Annelie said...

Giggle. nou's jy vas!
dit was nie eers bedoel om 'n deal te maak, maar die klink vir my na 'n bargain! mwah!