Monday, July 6, 2009

jy in my lewe

die sonskerfies in jou hare
die liglag in jou oë

jou stem se growwe vryf
jou drome wat my dae inkleur

het jy óók gesien
hoe die na-dag koersvas uitstrek oor die kim?

No comments: