Sunday, March 25, 2007

houtkruis

vasgeslaan
ingebid
op Golgota
doodgestraf

opgestaan
Liefdesoffer
uit die graf

krip
my hart
hou-T-kierie
nog begrip

verstand na bo
skuldig neergeslaan
oë rooi uitgetjank

1 comment:

Anonymous said...

roerende beskrywing van Jesus aan die kruis, en diepe belewenis van wat daardie spesiale stukkie Bybelse geskiedenis vir ons beteken- elke dag.