Wednesday, March 21, 2007

nessie 1

in my courtyard
staan 'n boompie
duifiehuisie ingebou
!! stilletjies !!
een spikkeleiertjie
broeiend dopgehou

kleine vierkant
groenblaartjieblink
getakkies en geklee
!! saggies hoor !!
brosend witterig
hoop skaamteloos

7 comments:

Anonymous said...

dis oulik gestel,wil ook weet wanneer hy uitgebore is en 'k wonder wat in nessie nr 2 aan die gang is

Anonymous said...

pikante huislikheid. ondertone van opgewondenheid oor potensiaal wat in elke gegewe oomblik ontsluiting vind. mooi gedig !

Annelie said...

[verstaan daar's mense wat nie inkom op my blogspot om kommentaar te lewer nie, ek stuur dus die 1 as eie toets om te sien of die probleem aan my kant van die lyne sit]

Anonymous said...

4 uit 5.........wow

Anonymous said...

4 uit 5..........wowwwww

Anonymous said...

4 uit 5.......baie goed

Ernst said...

Ek hoe van die gevoel, miskien omdat ek vir Ma ken....ek kan amper die emosie proe wat dit in Ma kweek.

Het hierdie een nogals geniet.