liewe liefsteling
liefste lieweling
tweeling ewe eiertjies
knuswarm bek-aan-dop
spikkeltjies uitgepik
broeis tjirpend in gelid
liefiediefietjies
duifietjies times 2
veersagdonsies ingenes
troeteltrots kwadraat
liefsteliewelingetjies
liewe liefstelingekies
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
6 comments:
heerlike knus beskrywings.mag hulle met gevulde kroppe hoog vlieg as hulle grootword en hul kinders uit eiers kry wat geneties die spesie sal bevredig en aanhou en,en .....kyk hoe raak ek weggedra net omdat jy so 'n vrek mooi vers kon skrywe ! jy moet nog asseblief tog numeries baie nessies uitkyk en vir ons aandra , hoor jy ...
nou weet ek wat in nessie 2 gebeur! Dankie,k het mos die gevoel gehad dat iets wonderliks hier gaan uitbroei en daar is dit nou. verwonnerlik mooi, mens wil heeldag saam in hierdie nessie sit en alles saam beleef.... as mens net tog kon! (doen so voort)
hoop dat die twee wye draaie sal vlieg, dalk ook oor die baai.
en dalk,dalk bring hulle ook die wonderlike ervaring van uitbroei in my tuintjie.
Ek is bly die kommin taar gedeelte werk nou weer, Annelie !
Die Duifies 2 is goed vir 'n kinderversie, maar bietjie "juvenile" na my smaak.
-there is a difference between childlike, and childish
as there is in old in years and young at heart-
the other day
when i heard your response
to the soft and childlike words spoken
by your fellow(o)man
my first reaction was to say
person man you don’t
show any sign that you once were
a child and i wanted to be ‘smart’ like you
and let you know that you ‘re missing out
something to the effect of saying
big boy you who think you know it all
you’ve missed the point …bad luck
but then i thought it through again
and now feel some compassion and
a softness in my heart
for this poor and possibly lonely soul
you have become
i wonder what has happened in your life
that led to leave you hard and o so clever
that resulted in you
losing the humane ability
to be in touch with innocence and juvenility
i truly feel for you……
Ek stem saam met Ceres01. Dit het iets van Nessie1 verloor dink ek.
Ek voel daar is 'n element van die verwondering wat in Nessie1 was wat verlore gegaan het. Mens kan 'n beslise verwondering voel in Nessie1, Nessie2 het nie dieselfde gewig nie.
Post a Comment