Monday, April 23, 2007

lawwe lawwe fladdering ;)

as ek vlieg
vlug ek hoog
as ek vlug
vlieg ek weg

1 comment:

Anonymous said...

en geen noodlandings nie, hoor jy nou vir my?