Wednesday, April 4, 2007

nessie 3

liefie diefies
diefie duifies

kom sit nou hier
veerlig ingetrek
al jul ware, self
voor my neer

liewe diefies
diefie liefies

dan kan ek
kies en keurig
"kiss" en kus
na hartelus

liefie diefie
diefie lief

weggevlieg
innie vlug
innie lug
leê nessie niks

lief dief
dief lief
kin(d)s

2 comments:

Anonymous said...

prakstukkie.is die trilogie nou voltooi of keer duiwe soos mense terug na waar die nes so wees.

Anonymous said...

pragtig verby, nou so half leë nes aanvaarding, wag vir annerdag.