Monday, April 23, 2007

nessie 4 (laaste een vir nou)

coprosma jy
wortel vas
skadu ryk en
blarend blink
afwagtend op
nog 'n seisoen
wat jaarringe groei
en weer nes kom skrop

2 comments:

Anonymous said...

dit is die boom dit die tyd dit is die belofte van 'n nes dis al
bundel asb

Anonymous said...

en groei die nessie steeds tot groot en grooter nog,maar perdalks is dit nog nie klaar en kom die grootste nog?!