Monday, April 23, 2007

vergiffenis (op die klanke van Psalm 103 vers 12)

westekus
donker nag
gebreek

oostekus
helder lag
begroet

2 comments:

Anonymous said...

en tussen die donker en die lig bid ek ook stil terwyl ek slaap...

jy het op maandag 23 april van jou mooiste gedigte met ons gedeel.

dit is 'n voorreg om jou so te sien groei in jou dig-statuur.

Anonymous said...

hemelse klanke.....