Wednesday, April 25, 2007

lenteprag in Praag

tulpend blom
oranje-pienk
blombakke vol

bloeisels bot
wit tot pers
boompotte tros

lente kleurig
pragtig
in Praag

2 comments:

Anonymous said...

die beker loop oor...die foto sinteer. wonderlike gedig!

Anonymous said...

kan sien dis pragtig daar