Monday, April 23, 2007

ons tuiskoms

tafel
gedek
vir drie

Hy- ek - jy

ons
hoort
so hier

3 comments:

Anonymous said...

en Jesus het ons leer bid en dankie-se.
en julle is ook gesalf en geseend...
die gedig lyk so klein maar die boodskap is so onleesbaar groot.
bundel toe

Anonymous said...

kan net met kazi saamstem

Hannes@Home said...

Dat jy vanoggend vir my gevra het of ek "ons tuiskoms" gelees het, en wat die gedig nou vir my vertel is net "amazing". Prys die Heer.