Friday, May 11, 2007

my rusbank

verlang
na jou sit

my bank staan op
sug om jou te ontvang
kreun om jou welkom te heet
breek van verlang na jou lywigheid

6 comments:

Anonymous said...

oee(giggel) dis oulike ene.ekke wil ok my lywige lyf 'n slag op jouse bank kom neervlei!
al giggel ek so aan die eenkant,loop 'n traan ook aan die anner kant,ai die lewe se soet en suur.....
hierdie 'n diep gedig, wat vir my beslis 'n diep sug laat sug het.
(xx)soen en druk van my oor die oseaan aangestuur.

Anonymous said...

baie mooi gediggie..

(sit sit so liggies eensame gommagomma bank wag so getrou
op sy plek ek verlang ook
om hom te kom steel.
in enige kritiek is meervoud ook enkelvoud en enige geslag bedoel ook die ander geslag, ens. maar ek is duits en is 'n bank maar 'n man.
'bankie' kan dalk vroulik wees)

Anonymous said...

uitstekend! Briljante woordkeuse en woordspel....

Ernst said...

Dis beslis een van daardie gedigte wat vir geen rede mens insuig en vorseer om dieselfde gevoel te beleef as wat die skrywer moes voel tydens die skryf van die gedig. Die finale reël is treffend en wek 'n sterk emosie.....besonders.....besonder.

Annelie said...

dankies op my bankies:

eozi - jy weet dit was jou/my groen bank waarop ek gesit het toe die dink in my kop in spring?

kazi - dit trek saam tot die volgende plek, jy kan ma kom gommagomma, al is dit net argustyd (ma dit hoefie te wees, onthou dit ook), en bring ammal saam - jy weet van die welkom mos?

Anon - net eenvoudig dankie, ek waardeer, meer as jy kan dink, en as ek weet wie jy is, kan jy rerig maar kom sit ;)

my kind - met 'n traan in my hart oor die besondere jy wat ek ook raaksien en tersellertyd so mis! jy weeeet! (ns en jouse annerhelftekie ook natuuuurlik, sy's my skoonste dogter mos!) en jy weet mos daar's eintlik 2 bankies ook ;)

lief en lief en nog verlang
vir julle ammal dan, en nog...

Anonymous said...

agge nee , nou loopie trane eers 'n bietjie ....sal later weer met 'n laggie kom sit op hierie bankie :)xxxxxxxx