Thursday, May 17, 2007

so klim ek uit my skaamdosie

lelie lê
lepelrig
en rosig

pêllie sê
versies op
en stop

nie o alla-halou
wat
doen ek nou?

2 comments:

Anonymous said...

kan nie help nie(dalk is dit die titel) wat my laat dink hierdie is net die begin van iets. Skaam? Jy? seker die kant wat ek nog nooit gesien het nie....:)

izak w janse van rensburg said...

oulik vroulik of stuitig stoutig ?
maar vir my is sy ( die gedig-gie )wel mooi getooi , OK !