'n Engel is gebore vroeg in April
an Angel she'll always be to me
jy bly dus 'n "skoonwerker", skoonste sus,
in Flaams is dit wat 'n engel is
op hierdie dag
die sondag
in mei
Sal my hart vir jou aan hou klop
As jy voel die polsende ritme mis sy pas
Nog êrens in daardie dierbare borsiekas
Ervaar elke slag die lief, vergete die leed
Tot ons jou weer rustig tuis kan heet
'n Engel is gebore vroeg in April
an Angel she'll always be to me
jy bly dus 'n "skoonwerker", skoonste sus,
in Flaams is dit wat 'n engel is
[geskryf net voor die operasie
volvertroue Sanet
op jou gou en gouer herstel]
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
2 comments:
mag sy vir almal vir wie sy deur haar lewe geraak het nog lank gespaar bly, laat Sy Wil geskied.
dankie vir hierdie vers en vir die meeleef en vir die opmaak van die heerlike rymende ritme daarin. vanuit jou binneste ruimtes weergalm daar aanhoudend in vol sinne die volbronge liefde van God ons Vader, Verlosser en Gees.
jys so lekker lucky....!!
Post a Comment