Sunday, May 6, 2007

Paniek

lug te dik
weg te nou
vlug te vas

3 comments:

Anonymous said...

6 letters spel 'n woord, 9 woorde vertel 'n eie verhaal. 3voudig puik gestel.

Annelie said...

dankie dra ook ses
sus is ook drie
gedruk in die meervoud dan:

jy bly ougat met jouse opsom hoor!
en as dit lyk dit pas nêrens in -
dan pas dit oral in!

ek sal jou komtaar sommer nr vir nr wil saamvat bundel toe,
met toestemming natuurlik :)

Anonymous said...

bondige klaustrofobiese beskrywing. die gedig is te mooi en verdien geen lang en dradige kommentaar nie.