Monday, January 22, 2007

Bangbroek

jy’s lekker grootbek

oor jy so ver weg is

jy’s lekker grootbek

oor jy naamloos praat

jy’s lekker grootbek

veilig so en daar

3 comments:

Anonymous said...

1 uit 5

Anonymous said...

bundelhom

Anonymous said...

giegie..ek sit die verste daarom kan ek en gaan ek....my verstout om te se werk hom nog so bietjie en dalk iets van gemakstoel so op die end kan dalk ook pas