Monday, January 22, 2007

Bruilof

knoop los die linte

laat val die sluier


trompette skal

tamboeryne trom

die bruid is gereed

haar bruidegom kom


in wit

toegebind

vasgeknoop

in wit


tot die dood hul skei

3 comments:

Anonymous said...

4 uit 5

Anonymous said...

bundelhom

Anonymous said...

baie mooi....sug.