Saturday, January 20, 2007

Leer van my kind

my kind is hier
my kind is tuis

my kind is stuk-ek
stukkend-ek te veel

ek’s so jammer my kind
maar dis my pa se skuld

nee ma-lief nee
als is reg sowaar

dis tog ‘n blessing
[dalk in disguise]

tot in die 3de geslag

4 comments:

Anonymous said...

1 uit 5

Anonymous said...

het my laat dink aan die vlaglied "nooit hoef jou kinders wat trou is te vra wat beteken jou vlag dan Suid Afrika"
dis OK vir opname in 'n Bundel eendag.....

Anonymous said...

Baie goed

Anonymous said...

'n bevoorregte kind,
goed geskryf