Saturday, January 20, 2007

Getrouheid

Ontrou

ver-steek jou
annerkant die draad

vasgevang in jou eie vryheid

[so dubbel”sin”nig soos dit]


Getrou

kop staan op
hart loop lê

hou jou vingers tuis

[so een voudig soos dit]

3 comments:

Anonymous said...

5 uit 5

Anonymous said...

ingewikkeld vir my swakker begrip.ek snap dalk later as ek meer hersienning doen.

Anonymous said...

skerp,en kort en kragtig reguit gese,so maklik soos dit!laat dit vir almal 'n les wees.